Media24 is a Juristic Representative of Clientèle Life Assurance Company Limited and Clientèle General Insurance Limited. Funeral24 Plans are underwritten and administered by Clientèle Life Assurance Company Limited (FSP 15268), the Rights24 Legal Plans are underwritten and administered by Clientèle General Insurance Limited (FSP 34655), both being authorised financial services providers and registered insurers.

English Version

Funeral24
Vanaf R110 per maand
Rights24
Vanaf R150 per maand

Rights24

Vanaf R150 per maand

Ons voordele sluit in:
24-uur-dienste Professionele regsdienste is 24 uur per dag aan jou beskikbaar. Ons dek siviele, kriminele en arbeidsake. Of dit onbillike afdanking, 'n motorvoertuigongeluk, kontraktuele dispuut of onbetwiste egskeiding is, ons het 'n netwerk gekwalifiseerde prokureurs en raadgewers om jou by te staan.
24-uur-regshulplyn Ons hulplyn is 24 uur per dag beskikbaar om jou, jou familie en jou uitgebreide familie die regshulp te bied wat julle benodig.
24-uur-borgtogbystand Indien jy gearresteer word en borgtog benodig, gaan ons na die polisiestasie om jou borgtog van tot en met R3,000 te betaal.
Gerieflike en betroubare diens Waar moontlik, maak ons dit vir jou gerieflik sodat jy nie ure in 'n prokureurskantoor hoef deur te bring as dit nie nodig is nie. Jy kan net jou prokureur skakel of per e-pos kontak.
Bekostigbare dekking Ons planne begin vanaf slegs R130 per maand. Jy kan planne kies vir jouself, jou familie en jou uitgebreide familie.


*Bepalings & Voorwaardes geld

Kliek net op "Kry 'n kwotasie" vir 'n verpligtingvrye kwotasie OF kliek op "Skakel my terug" en ons sal jou terugskakel.
2 maklike maniere om aansoek te doen
Voltooi die SKAKEL MY TERUG-vorm regs en ons sal jou skakel.
Voltooi net die aanlyn-kwotasievorm en ons sal na jou toe terugkom.
Skakel my terug
Kry 'n Kwotasie
Hulp